Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kruger National Park South besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kruger National Park South.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger National Park South akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kruger National Park South

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Impala Place is in die hartjie van die bos in Marloth Park geleë. Marloth Park is ook die tuiste van verskeie diere soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke en wildebeeste wat vrylik rondloop. Ons is...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bateleur's Nest is 'n selfsorghuis in Marloth Park in Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n gesin of vir vriende wat op soek is na gerieflike verblyf, met die opsie vir wildkyk op die perseel of in die nabye omgewing. D...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Zebra Cottage is in Marlothpark geleë en bied gehalte-verblyf aan avonturiers. Dis perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Gaste kan lekker op die stoep sit en kyk hoe die diere tussen die huise rondstap. Dié du...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Zazu Cottage is 'n ruim, 40 m²-woonstel in Marloth Park. Dit bied gehalteverblyf vir die avonturiers en dit is ideaal vir 'n gesinnetjie of 'n groep vriende. Gaste kan op die patio sit en kyk hoe die diere vrylik t...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Siyaya bied verblyf in die vakansiedorp, Marlothpark. Dit word omring deur bosveld en grens aan 'n groenstrook met koedoes, kameelperde en sebras. Die huis het 2 slaapkamers en 'n solder en is aan die suide van die ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lions Haven is 'n selfsorghuis in die Marlothpark wildbewarea. Hierdie vakansiedorp is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Luiperdhuis bied 'n toevlug in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorpie aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagstop vir gaste wat na die Krugerwildtuin, ...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Onder Shona-sprekers word die woord "Zaganaga" gebruik om na 'n aangename emosie te verwys. a Zaganaga Kruger Lodge is in Marlothpark in die groter Kruger Nasionale Park en grens aan die Krokodilrivier. Daar is 5 e...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage is in die hartjie van die bos in Marlothpark geleë. Marlothpark is ook die tuiste van verskeie wild soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke en wildebeeste wat vrylik rondloop. Dit is ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Leisure Kruger Lodge is in Marlothpark geleë. Marlothpark is 'n 3000 hektaar-wildbewarea en vakansiedorp langs die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dis 'n gewilde oornagplek vir toeriste...

20% af Weeksdae!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 2)
B&B in Marlothpark, Mpumalanga

"Tinyiko" beteken "geskenk" in Shangaan, en die naam pas baie goed by dié lodge in die hartjie van die Bosveld. Ons maak voorsiening vir alle voorkeure terwyl ons gaste hulself verlustig in die natuur. Marloth Pa...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Ximun Bush Lodge is 'n ten volle gemeubileerde selfsorglodge in die Marlothpark-wildreservaat. Dié wildreservaat word deur die Krokodilrivier van die Krugerwildtuin geskei. Marlothpark het oorgenoeg wild wat vry ro...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lion Hill @ Kruger is 'n pragtig versierde selfsorghuis vir tot 5 mense in Marlothpark. Dié huis het 2 slaapkamers met lugversorging en luukse beddegoed en badhanddoeke, sowel as room, seep en sjampoe word voorsie...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Ruslekka is onlangs opgerig en is 'n rolstoelvriendelike, selfsorg-huis in Marloth Park met wilde diere op jou drumpel. Hierdie pragtige bosveldhuis het al die nodige geriewe naby aan die Kruger Wildtuin se Krokodil...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Welkom by KrugerRiverVillas-Hyena House 4180. Kom safari in styl in die gemak van ons ruim, gerieflike huis. Ons bied 3 en suite-slaapkamers en 'n verskeidenheid vermaak-areas en 'n goed toegeruste kombuis. Die braa...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 10 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Bateleur Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde vierslaapkamerhuis naby aan die Krokodilrivier in Marlothpark, op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Fish Eagles Cry is 'n selfsorghuis wat goed ingerig is en in die bekende Marloth Park geleë is. Dit bied gehalte-bosveldverblyf vir jou en jou gesin op julle volgende reis in die wilde geweste van Suid-Afrika. Die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bushbaby Haven is in Marloth Park geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n rustieke kothuis tussen die boomtoppe. Dié grasdakkothuis bied lieflike uitsigte, en as jy gelukkig is mag jy dalk net ’n kameel...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Tree Of Life is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 in Marloth Park. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

3487 Steenbok is 'n grasdakkothuis in Marlothpark. Dis 'n 3000 ha grootte wildbewarea en vakansiedorpie aan die Krugerwildtuin se suidelike grens tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dié kothuis beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 734 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za