Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lapa Munnik Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lapa Munnik Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lapa Munnik Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lapa Munnik Hospital

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Porterville, Wes-Kaap

Mossies Nests bied B&B-verblyf in die bekoorlike dorpie Porterville. Dié dorp is teen die voet van die Olifantsrivierberge en bied 'n ontspannende atmosfeer. Verblyf word in 3 individuele kamers gebied wat apart o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Rendezvous en Johan, jou gasheer, nooi jou hartlik uit na hierdie akkommodasie in Porterville. Alle kamers is baie ruim en het en-suite badkamers. Lees 'n lekker boek in die sitkamer, kry 'n drankie of iets te ete ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis is in Porterville se hoofstraat in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n oornagplekkie of 'n langer wegbreekkans. Akkediskis...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Villa Cho-Co-Latt Guest House is in Porterville in die Wes-Kaap geleë. Dié gastehuis het 'n gesellige en huislike atmosfeer. Daar is 'n wittebroodsuite met 'n Franse ambience, 'n kandelaar en 'n bad vir twee. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Vinkel & Koljander bied gerieflike selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Porterville. Verblyf word in 2 aparte woonstelle langs mekaar in 'n rustige woonbuurt aangebied. Elke woonstel het 1 slaapkamer en 'n en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Lekker Le bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Porterville, 68,4 km vanaf Ceres en 55,5 km vanaf Citrusdal. Dié woonstel het slaapplek vi 3 en beskik oor 1 slaapkamer met 2...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

The Stable is 'n selfsorgtuinkothuis in Porterville. Die pragtige ou gebou was in die vroeë 1900's as 'n stal vir beeste en perde gebruik en is sedertdien gerestoureer om gemak en ruimte op dié plattelandse liggin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustig, werkende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas bied 'n rustige oord aan gaste, omring d...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Die Plaashuis bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige, produserende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Dié plaas bied 'n rustige toevlugsoord omring deu...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Groenvlei Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kothuis op 'n plaas, 5,2 km van Porterville af. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Die kothuis ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

MooiBerge Selfsorg bied selfsorgverblyf vir 4 gaste, net 13 km vanaf Porterville, aan die voet van die Olifantshoekberge. Dié huis is apart en privaat en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Berghoff is op 'n proteaplaas 28 km buite Porterville in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 4 gerieflike selfsorg-chalets wat ver genoeg van mekaar af is om privaatheid te verseker. Elke chalet word afsonderlik...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Excelsior Farm bied rustige en stil selfsorg-akkommodasie, ongeveer 9 km buite die lieflike dorpie Porterville. Porterville is gerieflik geleë naby die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, wat dit die ideale oor...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Die Uilhuisie is net 12 km van Porterville af geleë, op die Uitkyk Plaas aan die voet van die manjifieke Olifantsrivier-bergreeks. Die Uilhuisie bied 'n prentjiemooi plek om te ontspan en asem te skep. Dié afgel...

50% af Aanbod!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wes-Kaap

Heidedal is op 'n plaas 27 km buite Porterville geleë. Dié plaas skuil tussen sandsteenberge en is naby die Groot-Winterhoek Wildarea. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die Grasdak Plaashuis is 'n ou huis en beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 1876 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za