Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lentegeur Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lentegeur Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lentegeur Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lentegeur Hospital

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Brentwood Park Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer. Die hoofselfsorg-eenhei...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur is 'n perdeplaas in die hartjie van Kaapstad se seisoenale vleilande in die Philippi Tuinbou-area, 'n landelike area met verskeie plase op die Kaapse Vlakte tussen Ottery en Mitchells Plain. Dis 'n rus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Eastern Mystique is in Pelican Park, 'n woonbuurt van Kaapstad slegs 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 5 km van Strandfonteinstrand af. Verblyf is beskikbaar in 2 privaat kamers wat elk oor 'n privaat...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R476
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ottery, Wes-Kaap

Navine's Homestay is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, gedeelde selfsorg-akkommodasie aan gaste bied en in Ottery, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat 'n oornagplekkie soek en is naby versk...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die be...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

One One Guest House is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dié gastehuis is 35,3 km van Kaapstad af en 19,9 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook net 7,5 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed wat aan di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, reg in die hartjie van Kuilsrivier. Die instansie het 'n handwerkwinkel en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt en middagete. Verbl...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Frieden-Hof Guesthouse bied selfsorgverblyf in Penhill Estate in die Wes-Kaap. Frieden-Hof beteken "vreedsame binnehof" en dié kamer het 'n rustige atmosfeer. Penhill Estate is 'n versameling van 200 kleinhoewes ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Little Prairy is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie naby verskeie geriewe in die Noordelike Voorstede. Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oop...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5674 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]