Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Bay View Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Bay View Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Bay View Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Bay View Private Hospital

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

7 View @ The Bay Apartment is in die gewilde kusdorp, Mosselbaai, geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

8 View @ The Bay is in die gewilde dorp Mosselbaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation bied selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge in die omgewing. Verbl...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

Mari-Amor Self-catering Apartments is in Mosselbaai geleë en ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat iemand die hospitaal wil besoek. Dié dubbelverdieping-woonstelkompleks bied lieflike uitsigte en...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

Lekke See Slaap 2 is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie of 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en net 'n paar minute van gewilde strande af. Die grondverdiepingwoon...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Nova, Mosselbaai

6 View @ The Bay Apartment is in die gewilde Mosselbaai geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai geleë, 'n fantastiese bestemming wat heerlike weer regdeur die jaar het. Verblyf is beskikbaar in 1 gesinseenheid, 1 selfsorgwoonstel en 6 en suite-slaapkamers. Elke eenheid het 'n TV, ...

20% af Winteraanbod!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai, Mosselbaai

6de Laan Selfsorgwoonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in die buurt De Bakke in Mosselbaai. Die area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en hist...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 15 minute se ry vanaf Santos Strand en slegs ’n rit ver vanaf vele besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie is in die kusdorp, Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede wat individueel versier is. Beide die eenhede is saam met die hoofhuis op dies...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Huis Gesellig is 'n selfsorgwoonstel in 'n rustige voorstad van Mosselbaai. Dis naby De Bakke-strand en Mosselbaai se hawe. Die 80 m²-woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoof...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Golf Inn Guesthouse is in Mosselbaai geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby die Mosselbaai-gholfbaan, verskeie winkels, restaurante, swemstrande, doendinge en b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Lavandula Manor is in die hartjie van Mosselbaai en bied gerieflike B&B-verblyf waar gaste die pragtige tuisigte kan geniet oor die hawe, see en die Outeniekwaberge in die verte. Dié gastehuis bied verblyf in 7 s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

11th on 6 Avenue bied verblyf in bekoorlike vakansiewoonstelle in die hawedorp Mosselbaai. Die area is bekend vir die matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

26 on Lang is in Santosbaai, Mosselbaai, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

The Greenhouse Effect is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 mense in Die Bakke, Mosselbaai. Die woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Santosbaai

Mosselbaai is in die hartjie van die asemrowende Tuinroete geleë en nooi jou om sy skoonheid, lang goue strande, en gematigde klimaat te kom ervaar. Dit is hiér waar die Edward Charles Manor Guesthouse geleë is e...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Mosselbaai

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Beach Flat 26 is reg voor teen die bekende Santos Beach in die kusdorp Mosselbaai geleë. Dié dorp is die poort na die skilderagtige Tuinroete. Hier kan gaste aktiwiteite op hulle voorstoep geniet, insluiten...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Strandwoonstel is reg voor op die bekende Santos Beach in Mosselbaai, die poort van die skilderagtige Tuinroete, geleë. Toeriste kan 'n wye verskeidenheid aktiwiteite op hul voorstoep te wagte wees, onder a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 2421 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za