Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Esidimeni - Matikwana Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Esidimeni - Matikwana Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Esidimeni - Matikwana Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Esidimeni - Matikwana Hospital

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Machate Guesthouse is 'n driester-gastehuis in Mkhuhlu in Mpumalanga, 17,8 km van Hazyview af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid aksie aangesien dit tussen die Phabe...

10% af Aanbod!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge is langs die oewers van die Sabierivier geleë en nied 'n uitsig oor die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk van die verhewe swembaddek af geniet en die Afrika sonsopkom...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Sand River Cottages is in Hazyview geleë en bied selfsorgverblyf met 'n patio en rivieruitsigte. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is net 9 km ver en dit is sowat 60 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Mihandzu Guesthouse is op die rivieroewer in Hazyview geleë en lekker naby die R536 wat na die Kruger-hek, die Krugerwildtuin en die Phabeni-hek lei. Dié gastehuis in 'n welige tuin is oorspronklik as 'n toevlugs...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Bungalows is ideaal geleë, op 'n plaas in die Sabievallei langs die Sabierivier. Hierdie pragtige, veilige en stil natuurplekkie is 'n absolute paradys vir voëlkykers. Verblyf word aangebied in 3 volledig t...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Karavan Park is in Hazyview sowat 8 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Dis ook slegs 35 km vanaf die Paul Krugerhek en 21 km van die Numbi-hek af. Gaste kan oornag voordat hulle die Kruger besoek of ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Hazyhaven Guest House is in Hazyview geleë, naby die middedorp en die suidelike deel van die Krugerwildtuin. Die gastehuis is die ideale blyplek vir gaste wat die area se welbekende besienswaardighede soos Pilgrims...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Woodlands Guest House is in 'n rustige woonbuurt. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in 'n uitgelegde, sub-tropiese tuin. Die kamers het elkeen 'n tema en 'n pragtig ingerig met gemaklike beddens, en het stylvo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Gannet Place is 'n pragtige gastehuis in een van Hazyview in Mpumalanga se stil woonbuurte. Hazyview is sentraal geleë in Mpumalanga wat dit maklik maak om by die vernaamste besienswaardighede soos die Krugerwildtu...

10% af Winteraanbod!
VanafR630
R567
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Oppi Plaas Abek is 'n litchi- en piesangplaas wat oor die pragtige Sabieriviervallei uitkyk met uitsigte op die berge. Die volledig toegeruste kothuise vir 2 of 'n gesin van 4 of 5 waarborg gerieflike verblyf met 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1177 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]