Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Piet Retief Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Piet Retief Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Piet Retief Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Piet Retief Hospital

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mpumalanga

Wild Catz is net langs die N2 geleë, net soos jy Piet Retief (Mkhondo) binnery van KwaZulu-Natal se kant af. Die African Wild Cat-kothuis het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n groot en suite-stortkamer....

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Piet Retief, Wes-Kaap

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is. Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer,...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

Vredenhoff Gastehuis is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorp, Piet Retief. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis het slaapplek vir 15 gaste in 6 dubbelkamers of 'n gesinska...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

12 On Top Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van Piet Retief, Mpumalanga. Ons bied akkommodasie in ruim, gerieflike gastekamers en in selfsorgwoonstelle. Die standaardkamers is elk toegerus met 100% kato...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mpumalanga

[email protected] Guesthouse is 'n B&B-onderneming in Piet Retief. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Ons het 14 smaakvol versierde slaapkamers wat volledig gemeubileer is. Elk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

TWK Welverdiend Guesthouse and Conference Venue bied gerieflike verblyf in 'n ontwerperstuin in die dorpie Piet Retief. Piet Retief is in die luisterryke, groen Assegaivallei in suidelike Mpumalanga geleë en is 'n ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Bali Biasa is in die hartjie van Piet Retief in Mpumalanga, op die Reënboogroete en ongeveer 30 km van Swaziland af. Die gastehuis bied luukse verblyf in 'n hartlike en rustige atmosfeer. Dit is die ideale akkommod...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

De Loft Guesthouse bied gerieflike verblyf, onberispelike diens en gasvryheid in die pragtige historiese dorpie, Piet Retief. De Loft Guesthouse het "Deluxe"-, Superieur-, en gesinskamers. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R771
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

LA Guest House is in die hartjie van die gras- en vleilande van Mpumalanga geleë. Verder is ons by die N2, wat van hierdie gastehuis die ideale oornagplek maak op jou reistog na Swaziland, KwaZulu-Natal en die Krug...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mpumalanga

BelAir is 'n smaakvol versierde gastehuis met 15 slaapkamers in Piet Retief. Dit is naby verskeie restaurante en winkels. Daar is 3 verskillende kamerkategorieë wat beskikbaar is aan gaste. Elke kamer is toegerus ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]