Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life St George’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life St George’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life St George’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life St George’s Hospital

Vanaf
R540
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Hallack Serene Self-catering Apartment is in 'n veilige kompleks in Port Elizabeth. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die grondvloer geleë e...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

King George's Guest House is 'n luukse gastehuis en is in die eksklusiewe woonbuurt, Mill Park, in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis se ligging is uiters sentraal en bied maklike toegang tot die lughawe, gholfban...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The Vic Hotel is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse Huis en in Port Elizabeth, 'n stad in die Oos-Kaap geleë. Dis aan die einde van die Tuinroete, wat langs Algoabaai spog met een van die grootste hawens in die...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ye Olde Sutherland Inn bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Port Elizabeth. Dié huis dateer uit 1901 en spog met Victoriaanse elegansie, oorspronklike trappe, kaggels en houtvloere. Ons het 2 slaapkamers met...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

10onCAPE bied selfsorgverblyf met 'n opsionele B&B-opsie in Kaapweg in Port Elizabeth. Die verblyf is in die hartjie van Port Elizabeth geleë en talle besienswaardighede soos die Nelson Mandela Bay Stadion en die S...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Port Elizabeth Lughawe af. Die gemeubileerde eenheid het sy eie...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Georges Park, Port Elizabeth SSB

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

16% af Winteraanbod!
VanafR850
R708
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

The Loft in Essexvale bied selfsorgverblyf in Essexvale, Port Elizabeth. Dis 5 minute se ry vanaf Grey High School en St Georges Hospitaal. Dit is ook 7 minute se ry vanaf die lughawe. Dié verblyf is 'n perfekte st...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Victoria and Alfred Guest House bied bed en ontbyt in Port Elizabeth. Dié boetiekgastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf en dit is lekker naby verskeie besienswaardighede. Ons 11 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

La Maison On 3rd Guest House is in die woonbuurt Walmer, in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis is net 10 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Verblyf word in 7 kamers met en suite-badkamers aangebied. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1095 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]