Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Wilgeheuwel Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Wilgeheuwel Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Wilgeheuwel Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Wilgeheuwel Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg, Sonnedal

Eagle Cove is in Randpark Ridge naby die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom en Besoekerssentrum Maropeng. Dit is ideaal vir sakeresigers en gaste op soek na gemaklik oornagverblyf. Verblyf is in 6 suit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die kothu...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randpark Ridge, Sonnedal

Amakoekoe Guest Lodge & Conference Venue is in Honeydew in Roodepoort, 'n lewendige buurt in Johannesburg geleë. Hierdie moderne Afrika-metropool het álles: van opwindende naglewe, fynproewer-restaurante, vermaak,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge, Weltevreden Park

88 on Kayburne is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige, gevestigde deel van Johannesburg naby die snelweg en 'n winkelsentrum. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Die woonstel besl...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Randpark Ridge

Twin Oaks is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Randpark Ridge in Randburg geleë is. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle 'n kort rukkie in Johannesburg ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Randpark Ridge

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die verblyf by Vanilla Guestho...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Golden Candle Bed and Breakfast is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg. Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2509 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]