Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lionsrock Big Cat Sanctuary besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lionsrock Big Cat Sanctuary.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lionsrock Big Cat Sanctuary akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lionsrock Big Cat Sanctuary

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Lionsrock Lodge is 18 km buite Bethlehem, waarvan 13 km 'n goeie grondpad is. Ons is 3 ure se ry van Johannesburg af en 60 km vanaf Clarens. Die lodge is op die Big Cat Sanctuary (1250 hektaar) geleë wat spog met ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Malotiroete

Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond bied. Bethlehem is deur die Voortrekkers gedurende die 1840's gevind, en is vandag die tuiste van ...

33% af Aanbod!
VanafR2 490
R1 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bethlehem, Malotiroete

Pielanshoek Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike kothuis op ’n plaas sowat 5 km vanaf Bethlehem, 37 km vanaf Clarens en net 49 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Dié ko...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Malotiroete

Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier. Ons is naby die N5 (Durban/Harrismit...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Malotiroete

La Motte Gastehuis is op die N5, 4 km vanaf Bethlehem in die rigting van Harrismith geleë. Hier kan jy die natuurskoon en vreedsaamheid van die Oos-Vrystaat geniet. Dis die ideale plek om te oornag as jy ver moet r...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Malotiroete

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Vrystaat

Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers op 'n plaas net 2 km vanaf Bethlehem op die N2 in Harrismith se rigting en 30 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem, Vrystaat

Die Dorpsmeerkat is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in Bethlehem - 'n ideale ligging vir toeriste, skooltoere of sakereisigers. Klim net 'n paar trappies tot op die eerste verdieping, aanskou die panoramiese uitsig en...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Malotiroete

Bread House B&B bied gerieflike verblyf in 'n veilige en huislike B&B in 'n rustige woonbuurt, Panorama, in Bethlehem, naby Hoogland MediClinic, winkelsentrums en Frontier Casino. Verblyf word gebied in 5 en suite-...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 427 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]