Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Long Tom Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Long Tom Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Long Tom Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Long Tom Pass

15% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige plat...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Die gastehuis se tariewe sluit 'n heerlike vyfgang-aandete en 'n stewige ontbyt in. Die klip- en grasdak-oord is onlangs opgeknap met verskeie eenhede, almal met mooi uitsigte oor die omliggende dennewoude. Die kame...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Hops Hollow Country House is 'n 3-ster-gastehuis met 'n brouery in die prentjiemooi Longtompass, Renosterhoek. Dit vorm deel van die Drakensberge in Mpumalanga. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Two Falls View , 'n selfsorg-gastehuis vir paartjies. Kom en ervaar die skilderagtige natuurskoon in en om Sabie, 'n klein malaria-vrye dorpie tussen die Drakensberge van die Mpumalanga Provinsie. Two Falls View s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

Pristine Valley Guest House is 'n pragtige, luukse gastehuis in Sabie. Die huis bied pragtige uitsigte op die berge, op die waterval en oor die dennebos sonder enige hindernisse wat die rustigheid of natuurskoon bel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Sabie Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in die bosbou-dorpie Sabie en is ideaal vir 'n gesin wat hierdie skilderagtige deel van Mpumalanga kom besoek. Dit bied ongelooflike uitsigte en daar is slaapplek vir 4 volwass...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Ligna Lodge bied bekoorlike gastekamers en hutte wat aan die oewer van die Sabierivier geleë is. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag, naby verskeie buitelugaktiwiteite en...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Hillwatering Country House is 'n B&B in die bosboudorpie, Sabie. Dié dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude in die wêreld en is ook naby die wêreld-bekroonde Krugerwildtuin en die Panor...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Kingfisher Blue on Milkwood bied gasteverblyf op die eienaar se erf in die stil woonbuurt, Mount Anderson in Sabie. Dié smaakvol-versierde gastesuite bied veraf uitsigte van die Drakensberge en het 'n privaat inga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 986 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]