Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oviston Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Oviston Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oviston Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Oviston Nature Reserve

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Lutas Gastehuis is in Gariep Dam in die Vrystaat geleë. Dit is naby die mensgemaakte dam waarna die dorp vernoem is. Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer en goed toegeruste kombuis. Die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gariepdam, Transgariep

Glasgow Pont Hotel bied gemaklike verblyf in 'n historiese hotel in die Karoodorpie Novalspont. Dié dorpie is op die oewer van die Oranjerivier en naby die Gariepdam. Die verblyf het 9 gastekamers en 'n troeteldie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks". Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Vrystaat

Hamilton Manor Guest Farm is 'n skaap- en wildplaas in die Karoo, ideaal geleë tussen Kaapstad en Johannesburg en slegs 6 km vanaf die N1-hoofweg. Dis die ideale plek om uit die stad te ontsnap en die rustige atmos...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vrystaat

Letsatsi Game Lodge is in die Vrystaat, net 80 kilometer vanaf Gariepdam en 164 kilometer van Bloemfontein af. Dit is op die M6-roete geleë wat met die N1 by Bloemfontein skakel. Die lodge bied akkommodasie vir rei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 178 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]