Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Raheema Moosa Mother And Child Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Raheema Moosa Mother And Child Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Raheema Moosa Mother And Child Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Raheema Moosa Mother And Child Hospital

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos m...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff, Blackheath

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown, Westcliff

The Foundry is ’n huislike B&B in ’n veilige en stil straat vol Jakaranda-bome in Parktown. Die eiendom is naby die Donald Gordon Hospitaal en 3 km vanaf Milpark Hospitaal, Parklane Hospitaal, Rosebank Kliniek e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

Artspace Guest Suites bied gaste-eenhede aan op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit dien as die ideale basis vanwaar die omliggende om...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Saxonwold

Village Green Guest House is in die voorstad Parkview in Johannesburg geleë. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Besoekers aan die gastehuis kan uitsien na topgehalte-akkommodasie, smullekker...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linden, Randburg

The Wildlife Photographer Cottage is 'n gesellige en pragtige selfsorgkothuis wat in Linden, Johannesburg geleë is. Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die wonderskone omgewing en sy wild. Hierdie kothuis is op...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Braamfontein, Johannesburg

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2292 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za