Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randpark High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Randpark High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Randpark High School

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Blairgowrie

Apollo Hotel in Randburg is die perfekte keuse vir 'n konferensie, gala-geleentheid, produkbekendstelling of uitstalling op Sandton se voorstoep. Apollo Hotel kombineer top konferensiegeriewe met luukse, Grieks-ge...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Oak Crossing Guest House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Ferndale in Johannesburg. Dit is 8 km van die Gautrein-stasie en Sandton af en 400 m van die bushalte af. Daar is 4 en suite-kamers wat goed ingerig ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë. Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers en 9 selfsorg-eenhede. Al die kamers het hul eie badkamer, TV met DStv-kanale, mikrogolf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robindale, Randburg

Restnest is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Robindale, 'n sentrale en stil buurt in Johannesburg. Die eiendom is 11 km vanaf Sandton se middestad en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede en akti...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Darrenwood

Darrenwood Guesthouse is sentraal geleë in 'n lieflike, stil singel naby Cresta Winkelsentrum, naby Randburg, die Waterfront en Sandton. Daar is ruim en gemaklike verblyf beskikbaar met 'n heerlike ontbyt asook j...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Johannesburg

Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothui...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Randburg, Olivedale

Littlefield Luxury Suite is in Randburg in Johannesburg geleë en bied 'n suite met slaapplek vir 5 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die groot hoofslaapkamer. Die suite het ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Infinity on 53 is in Randburg, Johannesburg, 9 km van die Sandton City Mall af. Dié gastehuis bied 'n seisoenale buiteswembad, privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe. Verblyf word in 3 gastekamers met priva...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2252 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za