Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randpark High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Randpark High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Randpark High School

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fairland, Randburg

Abby Cottages is geleë in Fairlands, Johannesburg, naby Northcliff, Blackheath en Randpark Rif. Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n tuinomgewing. Daar is 2 eenslaapkamer-suites, elkeen toegerus met dubbel-/2-enk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Ruiterhof

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë. Park Lodge is 'n ge...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Burkleigh House is 62 jaar ou huis wat nuut op geknap is om by sy rol as eersteklas-gastehuis in Randburg te pas. Die voorkant van die huis spog met 'n groot sonnige stoep en is ideaal vir skemerkelkies met 'n uitsi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge is in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf word aangebied in 7 en sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Derastar Guest House is 'n unieke huis met 'n Kaaps-Hollandse invloed soos te sien aan die vierkantige gewels en houtvloere. Die gastehuis is in Ferndale, 'n buurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Randburg

Jubilee Lodge Guest House bied verblyf in Northcliff, aan die noord-westelike kant van Johannesburg naby Cresta Winkelsentrum. Dis ook lekker naby voorstede soos Blackheath, Berario, Constantiapark in Constantiakloo...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers. Verblyf wor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 031
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beverley Gardens, Johannesburg

Wilde Cottage on Elder is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Die kothui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2265 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]