Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhino And Lion Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhino And Lion Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhino And Lion Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhino And Lion Nature Reserve

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë.Hierdie instansie is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad s...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom op 2000 hektaar van ongerepte grasveld geleë. Dit is die perfekte omgewing om as gesin of saam met vriende wild te kyk en te ontspan. Verblyf word in 4 ch...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Ekudeni Country Venue is 'n eksklusiewe lodge en venue waar wild wei en jy 'n ware Afrika-ervaring sal kry. Ekudeni Country Venue is in Muldersdrift, net 30 minute se ry buite Johannesburg en Pretoria, en 10 minute ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Lodge is 20 km van Krugersdorp af en skuil in 'n area wat bekend is vir pragtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Nasionale Erfenismonument, die Wieg van die Mensdom en die Ster...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Luxury Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Luxury Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n Bosveldwegbreek met toegang t...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

The River Stay @ Woodlands is in Muldersdrift en bied gehalteverblyf aan trougaste, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie troulokale, die Silverstar Casino en verskeie restaurante, winkels, aktiwiteite ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konfer...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge, Krugersdorp

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Ridge, Krugersdorp

Cloud9 is geleë aan die buitewyke van Krugersdorp en spesialiseer in gerieflike verblyf in die voorstad Protea Ridge. Dit is geskik vir natuurliefhebbers, paartjies, sakereisigers en groepe. Verblyf word aangebied...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 550
R1 085
per nag, vir 2 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Riverstone Lodge is in Muldersdrift op die oewer van die Krokodilrivier en bied luukse verblyf, restaurante, 'n trou-venue en konferensiegeriewe. Die lodge is in 'n ontwerperstuin en bied Standaardkamers met lugve...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Kings Cottage is 'n gerieflike selfsorg-kothuis vir 2 gaste op 'n veilige perseel in Krugersdorp. Die grasdak-kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-be...

25% af Laaste Kans!
VanafR990
R743
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lanseria, Johannesburg

Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksies, konferensies en akkommodasie in 20 kamers in plattelandse styl. Die Spaanse dekor en persoonlike ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lanseria, Johannesburg

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied ger...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek. Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 2221 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za