Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhino And Lion Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhino And Lion Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhino And Lion Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhino And Lion Nature Reserve

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff, Krugersdorp

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bankenveld House Be...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is nab...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Dalen's Romantic Getaways bied 'n verskeidenheid woonstelle om voorsiening te maak vir alle soorte wegbreekplekke, van sakelui wat op soek is na verblyf naby Lanseria of as gaste wil ontspan en wegkom van die betonw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Demar Estate bied verblyf in 'n ou plaashius. Die landgoed is op die R114, 12 km vanaf Lanseria Lughawe, 20 km vanaf die Wieg van die Mensdom en Fourways. Die plaas bied 'n rustige tuin. Slaapplek is beskikbaar in ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sterkfontein Heritage Lodge bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinne in Krugersdorp. Dié lodge skep 'n warm tuiste vir gaste en skenk persoonlike aandag aan elkeen se behoeftes. Daar is ongeluk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Jacaranda Chalets bied selfsorg-eenhede in die stil buitewyk Rant-en-Dal in Krugersdorp. Die instansie is die ideale basis vanwaar gaste die area se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Verblyf by Jacaranda Ch...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chancliff, Rant-en-Dal

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Munsieville, Rant-en-Dal

Feathers B&B is 'n gastehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom, naby verskeie toeriste-aantreklikhede soos Maropeng, Silverstar Casino, Magaliesberge, rekspring en verskeie winkelsentrums geleë. Die gast...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesrand. Hierdie rustige woning bied luukse akkommodasie teen ‘n baie bekostigbare prys sonder om enige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Bosheuvel Country Estate Boutique Hotel is in Muldersdrift aan die buitewyke van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n boetiekhotel met 'n warm atmosfeer. Daar is 9 en suite-slaapkamers. Elke kamer h...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Random Harvest Country Cottages is in Muldersdrift, Johannesburg sowat 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe geleë. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n en suite...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek. Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies. Daar is 5 en suite-kamers met verhit-e...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Stone Hounds Lodge is sentraal geleë en gerieflik naby Pretoria, Johannesburg, Krugersdorp en Hartbeespoort. Behalwe vir oornagverblyf is die lodge ideaal vir 'n wegbreek saam met 'n groep vriende of die gesin. Di...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek,...

Winter-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueuse, ou bome. Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa nooi gaste uit om eksklusiwiteit met 'n versk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Maropeng Boutique Hotel bied B&B-verblyf op dieselfde perseel as die Wieg van die Mensdom-besoekersentrum. Die hotel spog met 'n pragtige uitsig op die Witwatersberg en die Magaliesbergreeks en is die ideale basis v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 279
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Diswilmar

Fleur de Lis Guest House bied veilige gerieflike verblyf op Featherbrooke Estate. Dié boetiekgastehuis bied prag en rustigheid en gaste kan die pragtige tuine en Roodekraans Rigde hier geniet. Dié moderne tweesla...

Vanaf
R2 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruimsig, Diswilmar

Afrique Boutique Hotel is aan die oewer van die Krokodilrivier in Roodepoort in Johannesburg, die grootste stad in Suid-Afrika, geleë. Die stad is bekend vir sy geskiedenis museums, kunsgalerye, teaters, markies, r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 2242 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]