Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Muldersdrift

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Muldersdrift van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Muldersdrift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muldersdrift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muldersdrift akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muldersdrift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muldersdrift Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Muldersdrift

Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Muldersdrift

Monchique Gastehuis bied 4-ster-verblyf vir toeriste, sakereisigers of trougaste op ons beeldskone landgoed met sy reuse, manjifieke bome en oop grasperke in Muldersdrift. Gaste het 'n keuse tussen 12 ruim gaste-s...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Muldersdrift

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word be...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Muldersdrift

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Vanaf
R998
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Muldersdrift

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...

Vanaf
R2 368
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Muldersdrift

Die Wieg van die Mensdom is die tuiste van die 4-ster-gegradeerde Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa. Dit word omring deur die voorheuwels van die Swartkopberge op die drumpel van die beeldskone Krom...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Muldersdrift

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konfer...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Muldersdriftte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Muldersdrift

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë. Die lodge is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad se gedru...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Cottages is in die Wieg van die Mensdom geleë in Zwartkop, naby talle trou-venues geleë. Gaste kan ontspan in ‘n rustige omgewing en dis die ideale ligging vanwaar die area met verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is nab...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Thatch Cottage and Cozy Flatlet is op die eienaar se kleinhoewe Muldersdrift. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf vername winkelsentrums, 'n hospitaal, casino, restaurante en koffiewinkels. Gaste kan in die omg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Demar Estate bied verblyf in 'n ou plaashius. Die landgoed is op die R114, 12 km vanaf Lanseria Lughawe, 20 km vanaf die Wieg van die Mensdom en Fourways. Die plaas bied 'n rustige tuin. Slaapplek is beskikbaar in ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Impangele Lodge is gerieflik geleë in Muldersdrift, net buite Krugersdorp en slegs 30 minute van beide Johannesburg en Pretoria af. Ons bied 7 uniek gemeubileerde grasdak-eenhede. Elke eenheid het 'n sitarea, kom...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Random Harvest Country Cottages is in Muldersdrift, Johannesburg sowat 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe geleë. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Bosheuvel Country Estate Boutique Hotel is in Muldersdrift aan die buitewyke van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n boetiekhotel met 'n warm atmosfeer. Daar is 9 en suite-slaapkamers. Elke kamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Muldersdrift akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za