Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sandton City Mall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sandton City Mall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton City Mall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sandton City Mall

Vanaf
R4 436
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R4 483
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R4 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 350
R1 215
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore, Benmore Gardens

Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe...

Vanaf
R769
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Reserve is in die hartjie van Sandton, wat dié woonstel ideaal maak vir die kieskeurige reisiger wat op 'n sakereis is of die plaaslike area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 8 eenslaapkamerwoonstelle wat ...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Sandton Executive Suites - Villa Via is in die hartjie van Sandton en is 'n ideale basis om Johannesburg te ontdek. Die woonstel-hotel is naby The Marc-winkelsentrum, 500 m vanaf Nelson Mandela-plein, Sandton Ci...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë. Verblyf by Radi...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf. Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Parkmore

Seven Streams Bed and Breakfast is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Sandton in Johannesburg. Dié B&B bied eksklusiewe verblyf in 'n stil en veilige omgewing, en is 2 km van Sandton se sakekern en 1 km van...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

WeStay Westpoint Apartments is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton, Parkmore

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 2335 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za