Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Selborne College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Selborne College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Selborne College

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Southernwood

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 k...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 313 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za