Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Shifa Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Shifa Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shifa Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Shifa Private Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Sydenham

Lodge L’Veeze bied selfsorgeenhede en is in Sydenham, Durban. Die lodge is 10 km vanaf Durban se hawe, uShaka Marine World, Durban se middestad en die strand. Verblyf by Lodge L’Veeze beskik oor 2 eenhede wat ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Durban, Sherwood

Die 'Parkview Villa' is 'n selfversorgings- gastehuis met vier eenhede en dit is in die stil woongebied van Sherwood in Durban geleë. Ons het drie luukse dubbel-slaapkamers met dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die e...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Sparks

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Berea

St Annes Guest House is hoog op 'n rif in Berea, Durban geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis met geskiedkundige waarde. Dit word besit deur die binnenshuise versierder Caroline Wright en haar m...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Palm Ridge, Berea

The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken. Die gaste...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Musgrave, Berea

Coastlands Musgrave Hotel is 'n moderne boetiekhotel wat op die rant van Musgrave se gewilde Ridgeweg geleë is en bied 101 slaapkamers, asook 'n lieflike uitsig oor Durban die Indiese Oseaan en Durban-hawe in die v...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Musgrave

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooima...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claire Hills, KwaZulu-Natal

Clare Hills Self-catering is 'n pragtige 3-ster-gegradeerde blyplek. Ons bied uitstekende gasvryheid en gehaltediens in die veilige omgewing van die Clare Landgoed in Durban. Daar is 2 identiese, ten volle gemeubi...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1956 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za