akkommodasie naby Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
200 lekke plekke om te bly
23 Whites Straat is 'n moderne selfsorghuis in Waverly, Bloemfontein. Dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriend...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Visarend Kampterrein bied 'n rustige kampervaring net buite Bloemfontein en is ideaal vir gesinne of groepe vriende...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Netibed is 'n selfsorghuis oorkant Truksvy Koffiewinkel in Soutpan. Met die groot voor- en agterstoepe kan gaste di...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Truksvy is in die oulike dorp Soutpan in die Vrystaat geleë. Die dorp is 49 km van die Vrystaatse hoofstad, Bloemfo...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Danielsrust Kothuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en tuin op die eienaar se eiendom. Dit is...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Krige Lodge B&B bied rus en vrede in die platteland, net 15 km vanaf Bloemfontein. Dié lodge het 5 kamers met lug...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Pepper Tree Venue & Gastehuis is ’n moderne gastehuis aan die buitewyke van Bloemfontein. Die dorp het ’n oorvloed ...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Le Petit Guesthouse is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas net langs die R700 buite Bloemfontein. Dié drieslaapkamereen...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Summerwood Country Estate & Guesthouse is 4 km buite Bloemfontein op die R700 Bultfonteinweg en spog met 'n uithale...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
Ruby Granatum bied gerieflike selfsorgverblyf in Bainsvlei, net buite Bloemfontein en is ideaal vir diegene wat op ...
Vanaf Soetdoring Nature Reserve & Predator Park
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.