Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spier Wine Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Spier Wine Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spier Wine Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Spier Wine Estate

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

The Wild Mushroom Guest House is net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af via die N2 en die R310, en is ook 'n kort entjie se ry van Stellenbosch se historiese middedorp af. Dit is ideaal geleë tussen beken...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Raaswater Eco-friendly Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis op die Longlands-landgoed, 8,5 km vanaf Stellenbosch op die Polkadraaipad. Dié huis het moderne kombuis-toebehore en 'n ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

19 Digteby is ’n smaakvol versierde, knus huis op ’n privaat landgoed net buite Stellenbosch in die hartjie van die Wynlande. Die ligging bied toegang tot verskeie wynlandgoedere in die omliggende area. Dié h...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Lauradale Accommodation is in Stellenbosch en bied gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies, sakereisigers, groepe en gesinne. Dis ook ideaal vir byeenkomste en klein funksies. Daar is verskeie eenhede wat ...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Te Amo Guesthouse is ’n Spaanse styl-gastehuis in ’n welige tuin met berg-uitsigte, slegs 7 km vanaf Stellenbosch. Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het ’n pr...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Bonne Chance Cottage is in die buitewyke van Stellenbosch geleë, word omring deur wingerde en bied beeldskone dam- en berguitsigte. Die kothuis is na aan al die plaaslike geriewe en slegs 20 minute vanaf die naaste...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Fijndraai bied verblyf in nuut opgeknapte een- of tweeslaapkamer-kothuise wat op 'n wyn- en perdeplaas, sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch, geleë is. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer. Die kothuis het ...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

WedgeView Country House & Spa is net buite die prentjiemooi en geskiedkundige dorpie Stellenbosch geleë. Dit is 'n privaat, plattelandse woning met 5-ster-luukse. Dave en Anouk Bakker, jou gasheer en gasvrou, en We...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5789 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za