Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Splash Waterworld, Port Elizabeth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Splash Waterworld, Port Elizabeth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Splash Waterworld, Port Elizabeth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Splash Waterworld, Port Elizabeth

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Port Elizabeth, en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie kitskos-op...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

301 The Sands is 'n luukse, nuut opgeknapte selfsorgwoonstel in die veilige The Sands-kompleks in Kusweg in Port Elizabeth. Die kompleks is oorkant King's Beach en naby die Humewood Beach, 'n Blouvlagstrand, en die ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

FewSteps Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Port Elizabeth. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. Die woonstel beskik oor 2 sla...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Port Elizabeth-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badkamer en mod...

Vanaf
R894
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Crow's Nest bied gerieflike selfsorg-eenhede in Humewood in Port Elizabeth. Die verblyf is stapafstand van die strand af en lekker sentraal t.o.v. winkels, restaurante en ander vermaak. Elke suite is smaakvol inger...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Port Elizabeth, bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en sui...

20% af Aanbod!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

9 on La Roche Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 7 eenhede in Port Elizabeth. Die eenhede is lekker naby die strand, Humewood Gholfbaan en Boardwalk Casino. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en slaapplek ...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Port Elizabeth

Word wakker met 'n panoramiese uitsig oor die blou Indiese Oseaan en die geluide van branders, neem lang wandelinge op die ongerepte Humewood-strande, of ry na Port Elizabeth, "Die Vriendelike Stad". By Brookes Hill...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Port Elizabeth

Chapman Hotel & Conference Centre is op Brookes Hill geleë, tussen King's Beach en Hobie Beach, die wêreldbekende watersport-hoofstad. Dié hotel bied die reisiger 'n kombinasie van gerieflike verblyf en wêreldkl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1125 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za