Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Aidan’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Aidan’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Aidan’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Aidan’s Hospital

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Musgrave

Botany Bay Lodge bied gesellige en rustige verblyf met 'n afro-koloniale ligging reg langs die bekende botaniese tuine in Berea, 'n lowerryke buurt van Durban. Dit is naby winkelsentrums, fliekteaters, goeie restaur...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban SSB

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Essenwood

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 5 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Musgrave

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Napier House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in Musgrave, Durban. Die smaakvol versierde gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis die ideale plek vir diegene wat Durban wil ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave, Berea

Harcourt Lodge bied ruim selfsorgverblyf in The Berea naby Musgrave Winkelsentrum in Durban. The Berea is 'n bultjie bo Durban aan die noordelike kant met 'n uitsig oor die middestad en die Indiese Oseaan. Dié woo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Musgrave

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooima...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Die 'Villa La Palma' het 4 individueel ingerigte, moderne selfsorgwoonstelle van hoë gehalte met skoonmaakdiens. Elkeen het twee slaapkamers, 'n ruim sit/eetkamergedeelte, volledig toegeruste kombuis, 'n moderne ba...

Vanaf
R928
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1940 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za