Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Mary’s Mission Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Mary’s Mission Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Mary’s Mission Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Mary’s Mission Hospital

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinetown, Hatton Estate

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeub...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Winston Park

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Highland Hills

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis. ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban, Pineridge

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, Durban

Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Kloof, Durban geleë is. Die instansie is ideaal geleë, net 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban se middestad en ander...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens. Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-bad...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Chelmsfordville

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinetown, Cowies Hill

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2006 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za