Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St. Rita’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St. Rita’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Rita’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St. Rita’s Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jane Furse, Limpopo

Kanyane Lodge bied gastekamers en is in Jane Furse, Sekhukhune geleë. Dié gastehuis is naby openbare vervoer en 'n winkelsentrum. Daar is 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of koning...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Ortus Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo. Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enkel...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Roossenekal, Limpopo

Thandabantu Game Lodge is 'n lieflike lodge wat ideaal is vir natuurliefhebbers en in Roossenekal, 40 km vanaf Dullstroom geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied rus en vrede vir 'n onvergeetlike ervarin...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Platorand, Limpopo

Didingwe River Lodge is 'n pragtige wild-lodge met inheemse woud- en bosveld-landskappe wat jou sal bekoor. Dit skuil in 'n bergvallei aan die oewer van die Groot Dwarsrivier. Verblyf is beskikbaar in luukse en su...

Vanaf
R666
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roossenekal, Limpopo

Bonamanzi Lodge is aan die oewer van die Steelpoortrivier in die Luiperdshoekvallei, 31 km vanaf Roossenekal, geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek, met lekker doending...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Steelpoort, Limpopo

Sophia Guesthouse is in die myndorpie, Steelpoort, minder as 20 km vanaf Burgersfort geleë. Dié gastehuis is naby die middedorp en word via die R555 vanaf Lydenburg of Polokwane bereik. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roossenekal, Limpopo

Rose De Fleur B&B is in die dorpie Roossenekal. Daar is 4 tipe kamers om van te kies, elkeen met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en TV's met OpenView...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Nyala Game Lodge is op 'n privaat wildreservaat 20 km buite Marble Hall geleë. Dis op die Sterk Arabiadam-pad en die area is malaria-vry. Nyala Game Lodge beskik oor 2 aparte lodges, die hoof-lodge en die berg-lod...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Maartenshoop, Mpumalanga

Naauwpoort Lodge bied verblyf met 'n berguitsig, 40 km vanaf Lydenburg en 45 km vanaf Steelpoort. Naauwpoort Lodge is naby al die groot myne soos Everst, Mototolo, Thorncliffe, Magareng, Dwarsrivier, Booysensdal, T...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groblersdal, Limpopo

The Western Breeze is 'n eksklusiewe, privaat wildplaas en natuurreservaat in Groblersdal in die Suid-Afrikaanse bosveld. Groblersdal is in die suidwestelike streek van Limpopo geleë, ongeveer 2 ure vanaf Johannesb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za