Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanford Lake College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stanford Lake College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford Lake College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stanford Lake College

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Lodge bied verblyf in goed toegeruste rondawels in die beeldskone Magoebaskloofberge, sowat 22 km vanaf Tzaneen. Dis ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike wegbreek, ver verwyder van die st...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Forest View Cabins is 14 km buite die tropiese dorp Tzaneen geleë, en word omring deur die majestueuse Wolkberge en woude. Dié selfsorgverblyf is knus, elegant en spog met prentjiemooi uitsigte. Berblyf word in...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
B&B in George's Vallei, Limpopo

Granny Dot's Country Spot is op 'n 28 hektaar-heuwel in die boerderygemeenskap van Agatha geleë. Agatha is ongeveer 17 km vanaf Tzaneen en het 'n uitsig op die Wolkberge. Dié landelike toevlug bied 'n opgeknapte g...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Magoebaskloof, Limpopo

Graceland Eco Retreat grens aan Magoebaskloof en die Woodbush Natuurreservaat se woude en plantasies. Hiér het gaste die geleentheid om 'n ander tipe berg-bosveld te ervaar. Die toevlugsoord is heeltemal buite die ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Satvik Accommodation skuil aan die oewer van die Tzaneen Dam. Die woord Satvik is afkomstig van die antieke Sanskrit en is meer 'n kenmerk as 'n naam. Die woord verwys na vrede, harmonie, rustigheid en balans. Di...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Georges Valley Lodge is in die hoofstraat geleë, naby Tzaneen in Limpopo. Dié akkommodasie is perfek vir reisigers op soek na 'n oorslaapplek naby die stad en ander besienswaardighede in die omgewing. Die lodge h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 307 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za