Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanger Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stanger Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanger Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stanger Hospital

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 030
R927
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Dié moderne eenheid is in die noorde van Ballito in die Palm Lakes Family Estate en teen die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na moderne en luukse verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Chantilly Resort is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal naby die dorpie Zinkwazi Beach geleë. Chantilly was eers 'n ou woning en was deel van die Victoria-distrik en dis onlangs omskep in 'n oord. Die oord is geleë...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Dorado Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n lieflike see-uitsig in die Dorado Bay-kompleks in die dorpie, Tinley Manor. Dié kompleks by die see bied direkte toegang tot die strand. Di...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tinley Manor, Dolfynkus

Sea Paradise House is ’n selfsorg-villa op die heuwels in Tinley Manor. Die perseel het asemrowende uitsigte vanuit alle areas van die huis. Dié moderne dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Tinley Manor, Dolfynkus

Tinley House is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Tinley Manor. Hierdie rustige vakansiehuis is die ideale wegbreek van die gewoel en bied 'n uitsig oor die golwende suikerrietvelde, die oseaan en die Mhalali-strandm...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Tinley Manor, Dolfynkus

Long Beach Paradiso bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op die strand in Tinley Manor. Die perseel bied 'n asemrowende uitsig oor die see en lei na Long Beach. Dié huis is enige gasheer se dro...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Ocean Reef Hotel is op die strand geleë met pragtige uitsigte oor die see en omgewing. Die hotel word omring met inheemse kusduin-landskappe en melkhout-woude. Jy het toegang tot die strand en strandmeer deur midde...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

1 Palm Road is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se erg in Zinkwazi Beach. Die eenheid het 'n privaat ingang en is oopplan. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Glenview is ’n dubbelverdieping-vakansiehuis in die klein dorpie Zinkwazi Beach. Die perseel is slegs ’n straat van die strand af. Die huis bied ’n asemrowende see-uitsig en is binne maklike bereik vanaf die...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zinkwazi Beach, Nkwazi

Zinkwazi Bungalow bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n drieslaapkamerkothuis op die eienaar se perseel in Zinkwazi aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dié kothuis is in ‘n tuin en dis net 300 m van die strand af. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1791 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za