Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanger Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stanger Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanger Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stanger Hospital

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 075
R914
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 402 is 'n drieslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in Sheffield-strand, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en verskeie doendi...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 185
R1 007
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 703 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstelkompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede. Villa Royale 7...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 075
R914
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 510 bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in 'n kompleks in die kusdorp Sheffield Beach. Villa Royale is 'n sekuriteitskompleks met 'n uiters streng beleid wat geraas aanbetref...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Julie @ The Beach is in Sheffield Beach langs KwaZulu-Natal en Dolfynkus geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 030
R927
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 303 is 'n vakansiewoonstel wat na die see front in 'n veilige strandfrontkompleks in Sheffield Beach. Villa Royale is 'n residentiële kompleks met streng reëls teen lawaai. Die woonstel bied slaapple...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royal 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Dié gebou is gerieflik geleë en net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel is volled...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 185
R1 007
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 502 is 'n seefront-vakansiewoonstel in 'n residensiële seefrontkompleks in Sheffieldstrand naby Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste opsoek na 'n rustige wegbreek by die s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 765
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 1011 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sheffield Beach-kompleks. Die kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en verskeie besienswaardighede. Die woonstel is op die tiende verdieping e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Just Chill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en bied toegang tot die strand via 'n veilighei...

Vanaf
R3 530
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

13 Gail Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusbuurt Sheffield Beach, 'n entjie se ry vanaf Ballito. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1766 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za