Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Sterkstroom Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sterkstroom Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkstroom Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sterkstroom Provincial Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Oos-Kaap

Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Sterkstroom af. Dié lodge bied verblyf in 'n stil omgewing aan die voet van 'n bergreeks. Dit is ideaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Coldstream Cottage skuil in die tuin van Coldstream net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown, net onder die bekende Penhoekpas. Dié selfsorgkothuis is volledig gemeubileer, h...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Molteno, Oos-Kaap

Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde gas kan op 'n slaapbank in die sit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Molteno, Oos-Kaap

Molteno Guesthouse bied 'n keuse van gemaklike kamers vir reisigers in Molteno. Die kamers is individueel ingerig en het een of twee beddens, en 'n en suite-badkamer. Elektriese komberse is vir die koue nagte beski...

Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Aloe Grove Guest House is net 15 km buite Queenstown geleë en bied verskeie verblyf-opsies in 'n stil atmosfeer. Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat ingerig is met dubbel- en enkelbeddens met ...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Molteno Hoedklip Lodge is in die onverstoorbare platteland geleë, net 23 km vanaf Molteno, 'n Oos-Kaapse dorpie. Die huis beskik oor 4 slaapkamers (1 dubbelbed en 6 enkelbeddens) met 2 badkamers. Daar is 'n kombui...

Vanaf
R764
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dis sowat 2,5 km van die middestaf af, so gaste kan die area lekker verken. Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elk dubbelbeddens het. Dis ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

At the Woods is in Queenstown geleë en bied ’n keuse van gemeubileerde verblyf aan gaste. Gaste kan enige van die 4 selfsorg-eenhede bespreek: Dagwood, Drift Wood, Mellow Wood, en Good Wood. Twee van die eenhede...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Thyme Two Stay is 'n luukse selfsorgkothuis wat in 'n pragtige, privaat tuin geleë is. Hierdie kothuis is in Queenstown wat bekend is vir sy pragtige tuine en rustige omgewing. Die kothuis het 1 slaapkamer en 'n b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 81 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za