Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Steynsburg Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Steynsburg Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steynsburg Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Steynsburg Provincial Hospital

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Ons is trots op ons egte gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. Steynsburg is op die R56, sowat 110 km van Cradock en 105 km Gariepdam, af geleë. Die plaas genaamd "Bulhoek", Paul Kruger se geboorteplek na be...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steynsburg, Karoo

Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan al die doendinge in die omgewing. Ons bied 3 slaapkamers, elkeen met 'n unieke on...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Kom geniet die vars plaaslug by ons as jy reis tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op die R56 ... of die Vrystaat via Gariepdam gaan verken. Steynsburg is die ideale verblyf-opsie vir 'n oornagstop! Die verblyf be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steynsburg, Karoo

Shanks Farmstay bied gerieflike en pragtige verblyf net buite Steynsburg, langs die R56. Steynsburg is 'n klein dorpie wat omring is deur berge en heuwels. Die plaas bied 2 gerieflike kamers wat in 'n pragtige tuin...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Steynsburg, Middelburg

Hillston Farm is op 'n plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die blou korhaan. Daar is ook pui...

Vanaf
R4 450
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Karoo Ridge Eco-lodge is 'n kothuis in die Karoo Ridge Bewarea, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Dié lodge skuil op 'n 5000 hektaar-plaas met inheemse Nguni- en Watusi-beeste en ander wild. Die kothu...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Mount Melsetter se Karoohuis is 'n pragtige plattelandse huis in die hartjie van die Karoo, halfpad tussen Middelburg en Steynsburg, langs die R56. Dié werkende plaas is in 1877 gestig en Mike en Candy Ferrar boer ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Karoo, Oos-Kaap

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg. Gerieflike...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Molteno Hoedklip Lodge is in die onverstoorbare platteland geleë, net 23 km vanaf Molteno, 'n Oos-Kaapse dorpie. Die huis beskik oor 4 slaapkamers (1 dubbelbed en 6 enkelbeddens) met 2 badkamers. Daar is 'n kombui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 188 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za