Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sudwala Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sudwala Caves.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sudwala Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sudwala Caves

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Sudwala Lodge skuil onder die Sudwala-grotte aan die voet van die Mankelekeleberg en aan die anderkant vloei die Houtboslooprivier. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in smaakvol versierde chalets en bied baie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Killarney Plaashuis en Kothuis naby Nelspruit is 'n eksklusiewe plaashuis en kothuis in 'n rivier-vallei van uitstaande natuurskoon op 'n subtropiese neut- en vrugteplaas. Die huis bied 7 slaapkamers en 3 badkamer...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Oorbiki Bergplaas en 4x4 bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf teen die hange van die berg in die Schoemanskloof. Gaste het 'n keuse van volledige gemeubileerde hutte met slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Peg's Farmhou...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemanskloof, Mpumalanga

Knus versteek in die pragtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer van Nelspruit. Geleë op 'n plaas omring deur sitrusboorde, wat sag die geur van lemoen bloeisels versprei in die lentetyd. Die krokodilrivier vloe...

Vanaf
R100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue is 30 km van Nelspruit af op die Montrose-pas en 41 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir gaste. Die gastelodge b...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Mountainview Guesthouse is op die N4-hoofweg en slegs 17 km vanaf Nelspruit se SSG geleë. Ons is sowat 30 km vanaf Sabie en 85 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin. Ons bied verblyf in 'n selfsorg-eenhe...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Schoemanskloof, Mpumalanga

Wolwekrans, ook bekend as die Juweel van Mpumalanga, is op die Schoemanskloof-platorand geleë met asemrowende 240º-uitsigte oor die Laeveldvallei en Schoemansberge wat 'n pragtige agtergrond skep. Elke chalet he...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemanskloof, Mpumalanga

Kilmorna Manor is 'n unieke huis wat op 'n 208 ha-natuurreservaat in die malariavrye Schoemanskloof geleë is. Gaste kan gerus vanaf dié gastehuis op 'n daguitstappie Kaapsehoop, Dullstroom of Krugerwildtuin toe ga...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Kwanyoni Lodge is net 15 km buite Nelspruit op die N4 by Alkmaar. Ideale verblyf vir reisigers, verteenwoordigers, kontrakteurs (wat 'n hele tydjie moet vertoef) en gesinne. Ons bied slaapplek vir tot 135 gaste en...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemanskloof, Mpumalanga

Old Joe's Kaia bied unieke verblyf wat deur 'n familie bestuur word in die pragtige, malaria-vrye Schoemanskloofvallei, halfpad tussen Machadodorp en Nelspruit op die N4-tolpad. Die onderneming fokus op 'n plantgeba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 959 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za