Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sun City besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sun City.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sun City akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sun City

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Oord in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

The Kingdom Resort is 'n vername leefstyloord wat die natuurlike omgewing in Pilanesberg komplimenteer. Die oord se ontwerp is van so aard dat dit amper soos 'n versameling van dorpies voel. Elke 'dorpie' is esteti...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boshoek, Rustenburg

Sundown Ranch Hotel is in die Pilanesberg-omgewing geleë, net 10 km van Sun City af. Dit is 'n gewilde bestemming vir reisigers wat op soek is na 'n egte bosveldwegbreek. Verblyf word gebied in 42 kamers met 2 en...

Vanaf
R4 912
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Pilanesberg Nasionale Park

aha Shepherd’s Tree Game Lodge bied eksklusiewe B&B-verblyf of verblyf wat alles insluit in die Pilanesberg Wildreservaat. Verblyf by aha Shepherd’s Tree Game Lodge beskik oor 30 Standaard- en Executive Suites...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Kamogelo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Die gastehuis is ongeveer 16 km vanaf Sun City en binne 20 km vanaf Pilansberg Nasionale Park se ingang. Verblyf by Kamogelo Guest House beskik oor 13 kamers. Dié ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Lapeng La Heso is 'n gastehuis in Mogwase, net 5 minute se ry vanaf die Pilanesberg Nasionale Park en 10 tot 15 minute se ry vanaf Sun City. B&B-verblyf word in 4 gastekamers gebied, wat elkeen 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Vir 'n "township"-verblyf soos min! Sharodin B&B is minder as 10 minute se ry van die Pilanesberg Natuurreservaat en minder as 30 minute van Sun City af. Toeriste kan hier die skoonheid van Suid-Afrika op sy beste e...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase Unit 4, Pilanesberg Nasionale Park

Vicky's B&B is 'n privaat gastehuis geleë in Mogwase, naby Sun City en die Pilanesberg Wildreservaat. Die gastehuis bied slaapplek vir tot 14 gaste, in 5 en suite-kamers. Die gastehuis is smaakvol versier en die ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

Tented Adventures Pilanesberg bied 'n egte tentsafari-ervaring in Manyane Resort in die wêreldbekende Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye area waar Afrika se Groot 5 voorkom. Dit bied die perfekte wegbreekp...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Boshoek, Rustenburg

Boskloof Guest House is aan die voet van die Magaliesburg op 'n privaat wildplaas in die bosveld geleë. Boskloof lê tussen Sun City en Rustenburg. Ons het 6 gerieflike en suite-kamers wat slaapplek vir 12 gaste b...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Boshoek, Rustenburg

Ons verwelkom jou hartlik by Black Swan Gastehuis waar sake- en vakansiegangers gerieflik en bekostigbaar tuisgaan. Elke kamer het sy eie uitgang na buite en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Black Swan is naby die...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Welkom by Amritz Private Lodge & B&B. Ry 29 kilometer van Sun City af en skielik sal jy vrede en rustigheid ontdek in 'n privaat omgewing waar die bos pragtig met luukse geriewe gekombineer is sonder om die natuurli...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

Seroloana Guest House bied ongelooflike verblyf waar gaste met die gesing van voëls en koeie wat in die veld wei wakke word. Seroloana beteken geel in Setswana, en die gastehuis is in Monnakato Township in Rustenbu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Vir 'n "township"-ervaring soos min! Sharon's is in Mogwase, 'n informele nedersetting, geleë. Dié B&B het in Junie 2008 begin met die hoofdoel om bekostigbare en alternatiewe akkommodasie aan vakansiegangers te...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boshoek, Rustenburg

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n 8 ha-sitrus- en mangoplaas, 145 km buite Johannesburg geleë. Dit is d...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Mogwase Guesthouse is langs die imposante Pilanesberge geleë en dit bied verblyf in die klein en stil informele nedersetting Mogwase. Ons gastehuis beskik oor 10 slaapkamers, konferensiegeriewe en dis lekker naby a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 544 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za