Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy SuperSport Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby SuperSport Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van SuperSport Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby SuperSport Park

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Centurion

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Centurion Short Stay Accommodation is geleë in Die Hoews, 'n stil woonbuurt in Centurion naby aan die Gautrain-stasie, Centurion Winkelsentrum, Supersport Park en Unitas Hospitaal. Dié woonstel is ook lekker naby ...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
B&B in Doringkloof, Centurion

Doringkloof is in die rustige voorstad Centurion in Pretoria geleë. Die gastehuis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums, SuperSport Park en die Gautreinstasie. Die gastehuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 ...

Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

PhysEQFiT Guesthouse is in die woonbuurt Zwartkop Uitgang 4 in Centurion. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by PhysEQFiT Guesthouse beskik oor 6 en suite-kam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zwartkop, Centurion

Amandé Self-catering is 'n privaat woonstel wat op die gasheer se eiendom is. Die woonstel het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n dubbelbed en 'n dub...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion Golf Estate, Centurion

57 Santa Monica Blvd bied 'n private, luukse gaste-suite met alle geriewe in 'n stil en veilige landgoed in Centurion. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, lughawens en hoofweë geleë. Die gaste-suite...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes, Centurion

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier. Fantasties Ga...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2322 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za