Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Signal Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Signal Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Signal Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Signal Hill

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die gay-vriendelike vi...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

121 Ocean View Drive - Studio Apartment is onlangs opgeknap en bied nou vyfster-selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel. Dié woonstel sluit 'n nuwe kombuis, badkamer, teëls, kaste, breekware, ens. in. Dit is in die ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

123 Ocean View Drive Apartment is ateljeewoonstel wat nuut opgeknap en smaakvol versier is en teen die hange van Seinheuwel in Groenpunt geleë is. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 mense en het pragtige u...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

33% af Aanbod!
Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Chic Views is 'n selfsorgkothuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad, teen die hange van Signal Hill. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en volle badkamer. Die slaaparea wo...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil. Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n ys...

Vanaf
R1 546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Mountain Escape Villa and Apartment bied selfsorgverblyf in Tamboerskloof in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in en om die middestad. Verblyf word gebied in die ...

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag. Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5368 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za