Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain National Park

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Le Thallo is 'n mooi vakansievilla aan die voet van Leeukop naby Kampsbaai se strand. Dié luukse Kaapse woonbuurt se strande spog met palmboomlane, oulike koffiewinkels, restaurante en nagklubs. Dié villa het lug...

Vanaf
R4 739
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Family Retreat is die ideale plek vir 'n Kaapse wegbreek met die majestueuse Tafelberg af agtergrond. Hierdie pragtige villa word deur 'n rustige ontwerperstuin omring en die smaakvolle dekor en titse...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kampsbaai in Kaapstad. Dit is net oorkant die pad van die Houghton-trappe geleë wat lei na die stil B...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beachside is ontwerp om jou die allerbeste gemak en geriewe te bied. Ons oopplan-leefwyse weerspieël ware Suid-Afrikaanse styl. Ons is slegs 2 minute vanaf Kampsbaai se strand en kyk uit oor die asemrowende Twaalf ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is. Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versig...

Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende uitsigte oor die see en die berg. Dit is ideaal vi...

Vanaf
R4 285
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fulham Delight is 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in Kampsbaai. Die woonstel is in 'n dubbel-eenheid woning. Die woonstel spog met die mooiste argitektoniese elemente en moderne meubels. Gaste sal so tuis voel soo...

Vanaf
R4 285
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fulham View is 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n huis met 2 eenhede in Kampsbaai. Dié woonstel spog met pragtige argitektuur en moderne meubels. Gaste sal absoluut tuis voel in hierdie lieflike, helder, volle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Apartments bied 2 moderne woonstelle en 1 kamer met uitstekende uitsigte in die spoggerige voorstad Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is net 400 meter van Kampsbaai se strand af en 2,8 kilometer van Ta...

Vanaf
R3 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Lion's View is 'n selfsorg-villa skuil in Kampsbaai, 'n luukse buurt in Kaapstad. Kampsbaai is 'n gewild onder plaaslike en internasionale besoekers en lok veral in die somermaande hordes vakansiegangers wat op soek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 5086 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za