Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tayler Bequest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tayler Bequest Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tayler Bequest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tayler Bequest Hospital

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Cyriacus is 'n groot selfsorghuis met pragtige uistige op die berge in die klein dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na basiese verblyf weg van die gedruis van die stad af. Di...

Vanaf
R3 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - The Barn is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-area geleë is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige wegbreek in die berge. Di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Retreats - The Hobbit Annex is 'n geskiedkundige kothuis in Rhodes. Dit is oorspronklik deur boere in die omgewing gebruik as oornagverblyf op pad kerk toe en is sorgvuldig gerestoureer met antieke meubels om...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Little Leeds is 'n klein, maar luukse selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Little Leeds is 'n sonderlinge kothuis wat goed toegerus is. Die woonstel is ten volle ge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Walkerbouts Inn bied gerieflike verblyf, heerlike plattelandse kookkuns en hartlike gasvryheid. Die ontspanne en gasvrye atmosfeer maak dit 'n ware tuiste weg van die huis in die suider Drakensberg. Die verblyf bes...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Earl's Nest Guest Farm is net buite die Victoriaanse dorpie Rhodes in die Oos-Kaap. Dit is langs die Bellrivier in die suidelike Drakensberge, bekend vir sy natuurskoon. Elke seisoen het sy eie bekoring van wintersn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, Oos-Kaap

Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele, aan die Suidelike Drakens- en Malutiberge se voorheuwels geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en vir gesinne of groepe wat 'n reünie of...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Grens Area

Clarendon Guest House is 'n bekoorlike, historiese gebou wat tot en met 1962 gebruik is as 'n weeshuis vir meisies. Die gastehuis is in Ugie geleë, onder die kranse van die Drakensberge. Daar is 16 individueel ve...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Grens Area

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke. Daar is 3 slaapkamers wat aan elke gas se behoeftes sal voldoen. Elke s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 50 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]