Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tayler Bequest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tayler Bequest Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tayler Bequest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tayler Bequest Hospital

Vanaf
R3 440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, Grens Area

Tenahead Mountain Lodge skuil in 'n beskutte gedeelte van die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is 'n versteekte juweel. Die skouspelagtige lodge is op Lesotho se grens, 2500 m bo seevlak en word omring deur die asemrowend...

Vanaf
R1 084
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Suidelike Drakensberge

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Suidelike Drakensberge

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

Fairbairn Guest Farm is 14 km buite Maclear in die Oos-Kaap geleë, net langs die R396. Dit is die ideale plek vir gaste om die rustigheid te geniet en die egte plaaslewe te ervaar. Verblyf word in 6 eenhede gebied...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear, Grens Area

The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Die eenhede beskik...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Drakensberge, Grens Area

Woodcliffe is op 'n plaas in die Maclear-area. Dit is die laaste bewoonde plaas op Klein Potrivier voor die hoë berg en net 22 km vanaf Maclear. Dis net langsaan die beroemde Naude's Nek-pas na Rhodes. Hier kan gas...

Vanaf
R1 347
per nag, vir 2 mense
Hotel in Matatiele, Drakensberge

The Royal Courtyard was voorheen as Die Royal Hotel bekend en is sentraal in die hoofstraat van Matatiele geleë, langs 'n Pick 'n Pay en naby verskeie winkels, banke, mediese fasiliteite en ander geriewe. The Roya...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10 van 48 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]