Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Oord in Hartbeespoort, Bojanala

Die chalets is in die skilderagtige Magaliesberge geleë en is almal binne 'n kort entjie se stap van die Krokodilrivier af. Die uitsigte en rustige omgewing sorg vir die perfekte, ontspannende wegbreek en die nabyg...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

The Real Boathouse is 'n unieke vakansiehuis aan die waterfront van Hartbeespoortdam, in Kosmos. Hierdie huis lei na 'n dek waar gaste pragtige sonsopkomste en sonsondergange, en die geluid van wild van oorkant die ...

30% af Weeksdae!
VanafR2 250
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Pont de Fleur is 'n knus kothuis op die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n rustige oorddorp langs die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Dié tweeslaapkamerkot...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Kosmos is 'n volledig gemeubileerde en stylvol ingerigte huis met lieflike uitsigte wat in 'n sekuriteitskompleks teen die hange van die Magaliesberge geleë is. Dis 'n lieflike woning, maar let wel: Die oprit na ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Oxwagon Lodge op die Hartbeespoortdam is 'n spesialiteitslodge en 'n unieke partytjie-venue. Dit is die ideale plek vir troues, vieringe, konferensies, familie-reünies en romantiese naweekwegbreke. Hier kan gaste '...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos, Bojanala

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Amber Moon bied gaste die perfekte geleentheid om in 'n eksklusiewe, klein privaat galery te bly. Dit is hoog in die Magaliesberg-dorpie Kosmos geleë, met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die huis het 1 pragti...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg. Verb...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2333 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]