Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Lion Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Lion Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Lion Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Lion Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Bosheuvel Country Estate Boutique Hotel is in Muldersdrift aan die buitewyke van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n boetiekhotel met 'n warm atmosfeer. Daar is 9 en suite-slaapkamers. Elke kamer h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunrella AH, Johannesburg

Lanseria Lodge is net 'n paar minute vanaf Lanseria Lugahwe en die middestad met Fourways, Randburg en Sandton is ook lekker naby. Alles is ingesluit by die akkommodasie, so dit is ideaal vir gaste wat op soek is na...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chartwell, Johannesburg

Das Landhaus Guest Lodge is in die stil noordelike voorstede van Johannesburg. Dié lodge het 'n Afrikastyl, word besit deur Duitsers en bied heerlike verblyf. Verblyf is beskikbaar in Afrika-rondawels met grasdak...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Random Harvest Country Cottages is in Muldersdrift, Johannesburg sowat 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe geleë. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n en suite...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in loss...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Lammermoor, Johannesburg

La Moor Country Venue & Eatery gee gesinne die geleentheid om in 'n plattelandse ligging in Lammermoor te kuier. Hierdie is die ideale blyplek vir oornagverblyf, vir diegene wat uitryritte in die Wieg van die Mensdo...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Noordhang

DTE BnB is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 4 in 'n Toskaanse kompleks in Randburg. Dié dupleks beskik oor 2 kamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en handstort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Prestigious Apartments bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en gesogte buurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik ingerig vir sakereisigers and vakansiegangers. Die eienaar woon in die hoofhuis en is beskikbaar...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek,...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2224 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]