Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Lion Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Lion Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Lion Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Lion Park

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

The Bok House and Cottage is in die hartjie van Fourways geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis. Dit is in 'n lieflike tuin met 'n swembad geleë en is i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways, Jukskei Park

Pepperwood is 'n huislike B&B in 'n stil voorstad in Randburg Noord. Ons bied gaste 'n heerlike nagrus en ontbyt. Gaste kan langs die sprankelende swembad onder die groot pekanbome ontspan in die somer, en saans ond...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Glenluce Gastehuis is in Douglasdale, Fourways/Sandton geleë en het 3 unieke selfsorg-eenhede genaamd Galway, Dublin en Cork. Die eenhede is smaakvol gemeubileer, versier en gerieflik toegerus. DStv en gratis Wi...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Dainfern, Dainfern Ridge

Phil's Studio is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige gholflandgoed in Dainfern, Midrand. Die eenheid is net 1,5 km vanaf die gholflandgoed se klubhuis en restaurant, en sowat 15 km vanaf Lanseri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

26 Degrees South Bush Boho Hotel bied B&B 14 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek vir 'n sake- of vakansiewegbreek. 26 Degrees South Bush...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

8 Ibis Lane Guest House bied gastekamers en is in die hartjie van Fourways, Sandton geleë. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat oornagverblyf naby verskeie sake- en vermaakgeriewe ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2239 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]