Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Noon Gun besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Noon Gun.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Noon Gun akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Noon Gun

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Wessels House Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt. Dié woonstel het sy eie ingang en is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Dit is ideaal vir sakereisigers en paartjies wat Kaapstad wil verken. Die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

19 De Smit is in die sjiek De Waterkant-buurt in Kaapstad geleë. Hierdie gemaklike selfsorgverblyf bestaan uit 'n elegante tweeslaapkamerkothuis en bied lieflike uitsigte van die stad en Tafelberg vanaf die privaat...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

15 De Smit is in die modieuse dorpie, De Waterkant, geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en gerestoureerde huis. Die lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront en Tafelberg kan vanaf die eenheid s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Bayview on Loader bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n elegante, historiese kothuis in De Waterkant, 'n sjiek woonbuurt in Kaapstad. Dié kothuis staan op 'n groot, eksklusiewe terras aan die bokant van Loaderstraa...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

The Tree House Boutique Hotel is in die luukse en moderne Groenpunt geleë. Dis binne stapafstand van vele besienswaardighede in Kaapstad. Die openbare areas is met baie aandag aan detail ontwerp en het unieke kun...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

211 De Waterkant Piazza is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige kompleks in die middel van Kaapstad geleë is. Die perseel is naby verskeie besienswaardighede en geriewe. Die woonstel beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

46 Loader is 'n skouspelagtige eiendom van glas en aluminium wat reeds 'n prys vir argitektuur ingepalm het. Dis lekker ruim en lugtig met pragtige uitsigte oor die Kaapstad-hawe. Die eienaars het 'n veelsydige binn...

Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

201 De Waterkant Piazza is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die lewendige De Waterkant. Die binnenshuise versiering is baie modern en die groot verskeidenheid kleure verseker da...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Piazza is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die De Waterkant Piazza-kompleks in die pragtige en historiese De Waterkant Village. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

8 Bayview bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis in die modieuse buurt De Waterkant in Kaapstad. Dié lieflike huis het 'n bekoorlike kothuis met ruim kamers en badkamers. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 5292 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za