Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ridge School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ridge School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ridge School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ridge School

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Tyrwhitt 508 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot vele restau...

Vanaf
R390
per nag, vir 1
Selfsorg in Parktown Noord, Randburg

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown-Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Verblyf is be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R926
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

City Lodge Hotel Newtown is in die lewendige area van Newtown in die westelike deel van Johannesburg se besige middestad geleë. Die hotel spog met die handelsnaam se #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, midda...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Parkhurst

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst, Johannesburg. Dié gastehuis het 4 lieflike eenhede. Die dubbelkamers in die Zanzibar Tuin-suite en die Mali Tuin-s...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Pragtige Brixton bied 'n rustige ateljeewoonstel op die eienaar se erf in Brixton - 'n ideale plek om te herlaai en veilig te voel. Dit is in die middel van geriewe, soos Wits Universiteit, UJ Universiteit, en naby ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 780
R1 335
per nag, vir 2 mense
B&B in Parktown Noord, Randburg

Q on First Guest House is 'n gastehuis wat luukse verblyf net 900 m vanaf Rosebank se middedorp en die Gautrain se Rosebank-stasie in Parktown North aanbied. Dis in 'n lowerryke buurt wat as 'die parke' in Johannesb...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 004 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Winkelsentrum, met gerieflike toegang to...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2202 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]