Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wykeham Collegiate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wykeham Collegiate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wykeham Collegiate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wykeham Collegiate

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Cabernet and Merlot Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in die rustig woonbuurt Lincoln Meade in Pietermaritzburg. Die bestemming is toeganklik vanaf die N3 en is die ideale oornag...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Chateau is ‘n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Lincoln Meade, Pietermaritzburg. Dié bekoorlike kothuis het ‘n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaa...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe is in die rustige buurt, Lincoln Meade, in Pietermaritzburg geleë en bied verblyf in 2 kothuise. Dit kan maklik van die N3 af bereik word wat dit ideaal maak vir oornagver...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Bellevue

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area. Verblyf word...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Aloes Farm bied selfsorgverblyf op 'n werkende kleinhoewe wat aan Hilton College grens. Dis naby Hillton Village met winkels, restaurante en koffiewinkels. Verblyf word in 2 moderne selfsorgeenhede naamlike Th...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Little Fields Country House bied ’n rustige wegbreek in die buitewyke van Hilton en Howick. Verblyf word in die Country House en ’n selfsorgwoonstel gebied. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en kan t...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Camdeboo Lodge bied B&B-verblyf aan die buitewyke van Hilton langs die Hilton-college met asemrowende uitsigte oor die Middellande en op die Drakensberge. Camdeboo Lodge bied gerieflike verblyf in 4 plaashuisstyl-...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Mon Desir bied B&B-verblyf en is 'n geskiedkundige, plattelandse lodge in die voorheuwels van die Otto's Bluff-berge. Dié lodge spog met panoramiese uitsigte oor die Albert Falls-dam en die Umgenivallei met die Kar...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashburton, KwaZulu-Natal

Equestre bied luukse verblyf aan die randjie van die Ashburton-voorstad in Pietermaritzburg, teenaan die doringveld en spog met ’n asemrowende uitsig oor die Mpushinirivier Bewarea. Die N3-hoofweg is 2 minute se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1747 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]