Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tulbagh Arts Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh Arts Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf word in 7 selfsorgkothuise aangebied. Een kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van d...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Awesome Getaway Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat plaas in die Tulbagh-wynvallei aan die voet van die Witzenbergreeks. Die eenheid is 'n entjie se ry van verskeie natuurreservate, 15 minute van Tulb...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuisie wat in die Winterhoekberge in die Tulbagh-wynvallei geleë is. Dié houthuisie het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stad. Die ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is slegs op versoek beskikbaar. Die 4 aparte kothuise langs die Herehuis bestaa...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Rhodene Farm Cottages is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af en 500 m vanaf 'n teerpad aan die voet van die Skurweberge met 'n uitsig oor die lowerryke Ceresvallei. Daar is 11 luukse selfsorgkothuise. Al d...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wolseley, Wes-Kaap

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die dorpie se winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die ate...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 koninggrootte-bed of 2 en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Koraalboom Anneks is 'n uitbreiding van die reeds bestaande Koraalboom n...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wolseley, Wes-Kaap

Mountain View is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Wolseley. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met baddens of storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Boland, Wes-Kaap

Buffalo Drift is op die Ruigtevlei Plaas 10 km buite Gouda geleë. Dit is 'n prentjiemooi, werkende plaas aan die oewer van die Bergrivier. Die plaas bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of vriendegroepe. Ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 3915 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za