Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Turffontein Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Turffontein Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Turffontein Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Turffontein Racecourse

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Esther’s B&B is in Turffontein in Johannesburg Suid en bied veilige en ontspanne verblyf, omring deur 'n verskeidenheid doendinge in die area. Verblyf is beskikbaar op 'n selfsorg- of B&B-basis. Die instansie he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

Lala's Guesthouse is in die woonbuurt van Southdale in Johannesburg en sowat 9 km vanaf Johannesburgstadion, 18 km vanaf Sandton City Mall en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook sowat 2,1 km va...

20% af Aanbod!
VanafR720
R576
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid kan ervaar, hoef jy nie verder te soek as Gold Reef Place Guest House nie. Jou gashere, Wayne ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Southdale, Robertsham

Goba B & B is 'n trots Suid-Afrikaanse gasvryheids- en behuisingsmaatskappy gevestig in 2004 deur mnr en mev Sulelo, wat beide 'n passie het vir die gasvryheids-, toerisme- en diensleweringsindustrie. Ons sal verse...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

Mkhwani Guest House is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Toskaanse styl wat gerieflike akkommodasie bied en jou toelaat om werklik te ontspan in 'n rustige omgewing. Mkhwani Guest House is in 'n stedelike area geleë, s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, The Hill

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winchester Hills, Johannesburg

Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internas...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2560 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za