Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tussen Die Riviere Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tussen Die Riviere Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Berghaan 43 is in die dorpie, Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad net langs die N1-hoofweg geleë. Daar is 2 selfsorg-eenhede op die perseel. Berghaan 43A is 'n gastehuis wat slaapplek vir tot 7 gas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gompou 3 is in die dorp Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, net langs die N1 geleë. Gompou 3 is 'n gastehuis wat met 2 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n du...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Kwela Bed and Breakfast word deur die AA sterk aanbeveel as B&B en bied gaste gemaklike oornagverblyf in pragtig versierde kamers. Die B&B is in die middel van Aliwal-Noord op die N6-roete van Pretoria na Oos-Londen...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Abancidou Lodge is in Gariepdam geleë en bied gerieflike verblyf minder as 15 minute van die dam af. Die dam lok visvang-entoesiaste en skuitvaarders en dit word omring deur natuurreservate. Dié lodge het 8 kame...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbel...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af. Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjerivier, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 5 eenhede, wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DS...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad langs die Oranjerivier geleë. Dit is 'n watersport-toevlugsoord en is 'n ideale oorslaapplek vir reisigers. Dié gastehuis beskik o...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë. Die gastehuis bied...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 187 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za