Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Warmwaterberg Spa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Warmwaterberg Spa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Warmwaterberg Spa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Warmwaterberg Spa

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Klein Uitkyk Karoo Kothuis is op 'n plaas naby Barrydale en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle doendinge en besienswaardighede en spog met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. D...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Tuinroete

Kleindoorn Gastehuis is 'n tipiese Karoo-plaashuis 28 km buite die dorpie Barrydale op 'n produserende plaas en bied die ideale geleentheid om van die stadsgedruis te ontsnap. Gaste kan heerlik agteroor sit op die g...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Wes-Kaap

Plathuis is op 'n plaas en is 42 km vanaf Ladismith. Verblyf is on 'n ou herstelde plaashuis. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang en die tweede huis is verdeel in 2 woonstelle, wat elk slaapplek bi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Klein-Karoo

Plaas Wegbreek is op die bekende Roete 62 geleë, net langs die R44 en sowat 7 km van Barrydale af. Hier kan gaste die egte vrede en veiligheid van 'n Klein Karoo-vrugteplaas ervaar. Die plaas bied verblyf aan in 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Touwsberg Private Game & Nature Reserve is tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë, sowat 290 km vanaf Kaapstad. Verblyf word in ’n selfsorg-kothuis, genaamd Kyknet, wat deur sonkrag aangedryf word, gebie...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sangwe is in die Touwsberg Privaat Natuur- en Wildreservaat tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë. Dit is sowat 3 uur buite Kaapstad. Die akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat wil wegbreek uit die stad s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Barrydale, Klein-Karoo

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnegaan. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf. Verblyf is in 3 selfsorg-ee...

Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Rietfontein Guest Farm is in die heuwels tussen Barrydale en Ladismith weggesteek en bied gasteverblyf in 5 selfsorgkothuise op 'n plaas. Die kothuise word met voetpaadjies en -bruggies aan mekaar verbind. Peperbome...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Barrydale, Klein-Karoo

Whitsend Cottage is in 'n stil straat op die randjie van die dorp, so dit is lekker stil en privaat. Die klipkothuis is op 'n omgewingsvriendelike wyse gebou en toegerus met sonkrag, 'n gasgeyser vir kitswarmwater, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 763 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za