Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Weskoppies Psychiatric Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Weskoppies Psychiatric Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskoppies Psychiatric Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Weskoppies Psychiatric Hospital

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad. Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enk...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern. Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, st...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontsp...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand vanaf UNISA. Ons is slegs 'n paar minute van die sentrale sakekern af, tog is die area vreedsaam en ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R715
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Bruna's Italian Olivio Apartment is smaakvolle versier en bied 'n uitsig oor Pretoria en op die Magaliesberge in die verte. Die woonstelle is ideaal vir enkelsakereisigers of 'n paartjie. Die perseel is in die lower...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

24/7 on Celliers is in die lowerryke buurt, Muckleneuk, in Pretoria geleë. Dit is net sowat 800 m van UNISA se kampus, 300 m van Zuid-Afrikaans Hospitaal en 4 km van Brooklyn Mall af. Verblyf by 24/7 on Celliers ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Frangipani Guest Cottage is in die lowerryke woonbuurt Muckleneuk, Pretoria. Die kothuis is gerieflik en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n kombuisie en 'n aparte badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2336 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za