Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Zithulele Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Zithulele Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zithulele Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Zithulele Hospital

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Oord in Koffiebaai, Grens Area

Hole in the Wall, in Koffiebaai, bied prentjiemooi natuurtonele en is omring deur 'n eindelose, ongerepte kuslyn. Die ruim selfsorg-chalets is tussen welige tuine op 'n krans geleë en kyk uit oor die oseaan. Elke ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Hole in the Wall Accommodation Unit H1 is 'n selfsorg-eenheid op 'n landgoed wat sowat 10 km van Koffiebaai af geleë is. Die verblyf bied slaapplek vir 8 gaste. Hierdie eenheid is volledig gemeubileer en beskik oo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Hole in the Wall Accommodation Unit H2 is 'n selfsorg-eenheid op 'n landgoed wat sowat 10 km van Koffiebaai in die Oos-Kaap af geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver verwyder v...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Hole in the Wall Accommodation Unit 18 is 'n selfsorg-eenheid wat ongeveer 10 km vanaf Koffiebaai geleë is en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en ver van die stadslewe af...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Hierdie privaat kothuis is in die Hole in the Wall-oord geleë. Die oord is 8 km vanaf Koffiebaai en word omring deur die pragtige ongerepte kuslyn van hierdie streek. Die oord bied 24 uur-sekuriteit en 4 strande bi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Koffiebaai, Transkei

Kwela Cottage bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis, stapafstand vanaf die strand. Dis in die Hole in the Wall-kompleks net 10 km vanaf Koffiebaai in die Oos-Kaap. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopp...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Gigis Hole in the Wall bied rustieke verblyf in die plattelandse nedersetting, Hole in the Wall waar gaste ook hierdie natuurlike fenomeen kan sien. Verblyf by Gigis Hole in die Wall is beskikbaar in 3 selfsorg-ro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transkei, Grens Area

Hillside View Guesthouse bied gastekamers en is in Koffiebaai aan die Wildekus geleë. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Hillside View Guesthouse bied slaapplek in 5 Standaard...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Koffiebaai, Grens Area

Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë. Gaste kan die ongelooflike mooi uitsigte geniet terwyl hulle die omgewing, veld, vallei...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Transkei, Grens Area

The Wild Coast Tented Lodge is op die oewer van die Mapuzi-riviermond en net 'n paar minute se ry vanaf die klein dorpie, Koffiebaai. The Wild Coast Tented Lodge bied 5 safaritente en 5 gesin-safaritente. Elke tent...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10 van 76 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za